Leer 'n taal - gratis, aanlyn of aflyn met Android en iPhone apps

Met 50LANGUAGES kan jy meer as 50 tale soos Afrikaans, Arabies, Chinees, Nederlands, Engels, Frans, Duits, Hindie, Italiaans, Japanees, Persies, Portugees, Russies, Spaans of Turks aanleer deur jou moedertaal!

50L Steps Video

 


  • 50LANGUAGES bevat 100 lesse wat beginners met 'n basiese woordeskat voorsien. Met geen vorige kennis sal jy leer om kort sinne vlot te kan praat in werklike situasies.
  • Leer ‘n nuwe taal aflyn op jou Android of iOS of tablet – dis gratis!
  • Toets jou kennis deur ons aanlyn toetse te gebruik. Of kry ons app met baie toetse en taalspeletjies.
  • Leer 2000 woorde wat in 42 verskillende kontekste gebruik word (bv. kos, kantoor, inkopies)
  • Al ons MP3 klank lêers kan gratis afgelaai word, gedeelde (CC lisensie) en gebruik op 'n toestel.
  • Koop 50LANUGAGES boeke in verskillende taal kombinasies by Amazon of ander bekende boekwinkels.

Would you like to earn money as a language teacher or tutor? 50LANGUAGES TEACHERS will be launched soon to connect language teachers and learners worldwide. Register now for free! We will inform you when 50LANGUAGES TEACHERS is ready to use.

Leer meer oor 50LANGUAGES

0
0
0
0


Beskikbaar in 50LANGUAGES:

Gratis aanlyn kursusse

Leer 'n nuwe taal vinnig in 100 lesse. Alle klanklêers word deur moedertaal sprekers aangebied

Boeke

As jy verkies om 'n taal te leer met gedrukte materiaal, kan jy ons boeke koop by Amazon of ander boekwinkels.

Taal plakkate

Perfek vir aktiwiteite in taalklasse. Kry 6 plakkate met 288 soortgelyke woorde in Engels en Duits!

Alfabette

Leer om vreemde alfabette te lees en te praat. Toets jou kennis van vreemde letters.

Android app

Die app sluit alle lesse van die 50LANGUAGES kurrikulum in. En dit is gratis! Baie toetse en speletjies is ook ingesluit.

iOS app - iPhone, iPad

Die 50LANGUAGES iOS apps is ideaal vir almal wie aanlyn of aflyn wil leer.

Taal blokkiesraaisels

Gratis taal blokkiesraaisels in 5 tale en 20 taal kombinasies deur Goethe Verlag

Syfers

Leer om vreemde syfers te lees en uit te spreek. Toets jou kennis van syfers.

GRATIS MP3 klank lêers

Al ons MP3 klank lêers kan gratis afgelaai word, gedeelde (CC lisensie) en gebruik op 'n toestel.

Taaltoetse

Gratis aanlyn taaltoetse in 25 tale en 600 kombinasies. Toets jou taal vaardighede!

Woordeskat kaarte

Leer meer as 2000 woorde gekategoriseer in 42 belangrike onderwerpe deur ons woordeskat kaarte aanlyn te gebruik

Ons 50LANGUAGES apps vir Android en iOS slimfone en tablette

Alles wat jy nodig het om 'n nuwe taal aan te leer.

Kyk daarna. Daar is geen risiko en geen kontrak. Kry al 100 lesse gratis.

Laai af vir
Android
Laai af vir
Apple iOS
50LANGUAGES
App of the day

Getuigskrifte





Kenmerke van die gratis 50LANGUAGES apps

Die apps is gratis om af te laai. Al 100 lesse is gratis!

Leer meer as 50 tale

… Engels, Duits, Spaans, Chinees, …

MP3 lêers sluit in

… leer om te praat soos 'n moedertaal spreker!

Responsive

100 regte lewe onderwerpe

… woordeskat wat jy dadelik kan gebruik.

18 frases per onderwerp

… gekategoriseer om die leerproses te vergemaklik