Fraseboek

af Aktiwiteite   »   es Actividades

13 [dertien]

Aktiwiteite

Aktiwiteite

13 [trece]

Actividades

Kies hoe jy die vertaling wil sien:   
Afrikaans Spaans Speel Meer
Wat doen / maak Martha? ¿Q-----c- -ar--? ¿Qué hace Marta? ¿-u- h-c- M-r-a- ---------------- ¿Qué hace Marta?
Sy werk op kantoor. El-a ---b--a-e--u-- oficina. Ella trabaja en una oficina. E-l- t-a-a-a e- u-a o-i-i-a- ---------------------------- Ella trabaja en una oficina.
Sy werk op ’n rekenaar. E----t---a-a--o- el ordenad-r. Ella trabaja con el ordenador. E-l- t-a-a-a c-n e- o-d-n-d-r- ------------------------------ Ella trabaja con el ordenador.
Waar is Martha? ¿---d----t- ---t-? ¿Dónde está Marta? ¿-ó-d- e-t- M-r-a- ------------------ ¿Dónde está Marta?
In die bioskoop. E- -l-cin-. En el cine. E- e- c-n-. ----------- En el cine.
Sy kyk ’n rolprent. El-a -s-------d- ----pe---u-a. Ella está viendo una película. E-l- e-t- v-e-d- u-a p-l-c-l-. ------------------------------ Ella está viendo una película.
Wat doen Peter? ¿Q-é--ac--P-d-o? ¿Qué hace Pedro? ¿-u- h-c- P-d-o- ---------------- ¿Qué hace Pedro?
Hy studeer by die universiteit. Él ------- -n-la u--ve--ida-. Él estudia en la universidad. É- e-t-d-a e- l- u-i-e-s-d-d- ----------------------------- Él estudia en la universidad.
Hy studeer tale. É- -s-------dio-a-. Él estudia idiomas. É- e-t-d-a i-i-m-s- ------------------- Él estudia idiomas.
Waar is Peter? ¿D-nd-------P--ro? ¿Dónde está Pedro? ¿-ó-d- e-t- P-d-o- ------------------ ¿Dónde está Pedro?
In die kafee. En l- ---et--ía. En la cafetería. E- l- c-f-t-r-a- ---------------- En la cafetería.
Hy drink koffie. Él--st- t--and- ----. Él está tomando café. É- e-t- t-m-n-o c-f-. --------------------- Él está tomando café.
Waarheen gaan hulle graag? ¿A-dónd--l-s -usta--r? ¿A dónde les gusta ir? ¿- d-n-e l-s g-s-a i-? ---------------------- ¿A dónde les gusta ir?
Na ’n konsert. A -n c-ncierto. A un concierto. A u- c-n-i-r-o- --------------- A un concierto.
Hulle luister graag musiek. A--llo--l---g---- e-c-ch-r-m-sic-. A ellos les gusta escuchar música. A e-l-s l-s g-s-a e-c-c-a- m-s-c-. ---------------------------------- A ellos les gusta escuchar música.
Waarheen gaan hulle nie graag nie? ¿--dónde no -es-g--t- --? ¿A dónde no les gusta ir? ¿- d-n-e n- l-s g-s-a i-? ------------------------- ¿A dónde no les gusta ir?
Na die disko. A------scot---. A la discoteca. A l- d-s-o-e-a- --------------- A la discoteca.
Hulle dans nie graag nie. A-el-o- -----s -u-----a--a-. A ellos no les gusta bailar. A e-l-s n- l-s g-s-a b-i-a-. ---------------------------- A ellos no les gusta bailar.

Kreoolse Tale

Het jy geweet Duits word in die Suidelike Stille Oseaan gepraat? Dis regtig waar! In dele van Papoea-Nieu-Guinee en Australië praat mense Unserdeutsch . Dis ’n Kreoolse taal. Kreoolse tale ontstaan waar tale kontak maak. Dit is wanneer verskeie tale mekaar teëkom. Baie Kreoolse tale het nou al byna uitgesterf. Maar 15 miljoen mense wêreldwyd praat nog ’n Kreoolse taal. Kreoolse tale is altyd inheemse tale. Hulle is anders as pidgintale. Pidgintale is uiters vereenvoudigde gesprekvorms. Hulle is net vir basiese kommunikasie geskik. Die meeste Kreoolse tale het in die koloniale tydperk ontstaan. Daarom is Kreoolse tale dikwels op Europese tale gebaseer. Een eienskap van Kreoolse tale is ’n beperkte woordeskat. Kreoolse tale het ook hul eie fonologie. Die grammatika van Kreoolse tale is sterk vereenvoudig. Die sprekers ignoreer eenvoudig ingewikkelde reëls. Elke Kreoolse taal is ’n belangrike komponent van nasionale identiteit. Gevolglik word baie letterkunde in Kreoolse tale geskryf. Vir taalkundiges is Kreoolse tale besonder interessant. Dis omdat hulle demonstreer hoe tale ontwikkel en later uitsterf. Die ontwikkeling van tale kan dus in Kreoolse tale bestudeer word. Hulle bewys ook dat tale kan verander en aanpas. Die vakrigting wat gebruik word om Kreoolse tale na te vors, is Kreolistiek of Kreologie. Een van die bekendste sinne in die Kreoolse taal kom uit Jamaika. Bob Marley het dit beroemd gemaak – ken jy dit? Dis No woman, no cry! (= Nee, vrou, moenie huil nie!)