Fraseboek

af By die stasie   »   fr A la gare

33 [drie en dertig]

By die stasie

By die stasie

33 [trente-trois]

A la gare

Jy kan op elke spasie klik om die teks te sien of:   
Afrikaans Frans Speel Meer
Wanneer is die volgende trein na Berlyn? Qu--- p--- l- p------- t---- p--- B----- ? Quand part le prochain train pour Berlin ? 0
Wanneer is die volgende trein na Parys? Qu--- p--- l- p------- t---- p--- P---- ? Quand part le prochain train pour Paris ? 0
Wanneer is die volgende trein na Londen? Qu--- p--- l- p------- t---- p--- L------ ? Quand part le prochain train pour Londres ? 0
Hoe laat vertrek die trein na Warskou? A q----- h---- p--- l- t---- p--- V------- ? A quelle heure part le train pour Varsovie ? 0
Hoe laat vertrek die trein na Stockholm? A q----- h---- p--- l- t---- p--- S-------- ? A quelle heure part le train pour Stockholm ? 0
Hoe laat vertrek die trein na Boedapest? A q----- h---- p--- l- t---- p--- B------- ? A quelle heure part le train pour Budapest ? 0
Ek wil graag ’n kaartjie na Madrid hê. Je v------- u- b----- p--- M-----. Je voudrais un billet pour Madrid. 0
Ek wil graag ’n kaartjie na Praag hê. Je v------- u- b----- p--- P-----. Je voudrais un billet pour Prague. 0
Ek wil graag ’n kaartjie na Bern hê. Je v------- u- b----- p--- B----. Je voudrais un billet pour Berne. 0
Wanneer kom die trein in Wene aan? Qu--- e----- q-- l- t---- a----- à V----- ? Quand est-ce que le train arrive à Vienne ? 0
Wanneer kom die trein in Moskou aan? Qu--- e----- q-- l- t---- a----- à M----- ? Quand est-ce que le train arrive à Moscou ? 0
Wanneer kom die trein in Amsterdam aan? Qu--- e----- q-- l- t---- a----- à A-------- ? Quand est-ce que le train arrive à Amsterdam ? 0
Moet ek oorklim? Es---- q-- j- d--- c------ d- t---- ? Est-ce que je dois changer de train ? 0
Vanaf watter perron vertrek die trein? De q--- q--- p--- l- t---- ? De quel quai part le train ? 0
Het die trein slaapwaens? Y a----- u- w-------- d--- l- t---- ? Y a-t-il un wagon-lit dans le train ? 0
Ek wil graag ’n eenrigtingkaartjie na Brussel hê. Je v------- u- a---- s----- p--- B--------. Je voudrais un aller simple pour Bruxelles. 0
Ek wil graag ’n retoerkaartjie na Kopenhagen hê. Je v------- u- a----------- p--- C---------. Je voudrais un aller-retour pour Copenhague. 0
Hoeveel kos ’n plek in die slaapwa? Co----- c---- u-- p---- e- w-------- ? Combien coûte une place en wagon-lit ? 0

Taalverandering

Die wêreld waarin ons leef, verander elke dag. Gevolglik kan ons taal nooit stagneer nie. Dit bly saam met ons ontwikkel en is daarom dinamies. Dié verandering kan alle gebiede van taal beïnvloed. Dit kan met ander woorde op verskeie aspekte van toepassing wees. Fonologiese verandering beïnvloed ’n taal se klank. Semantiese veranderings wysig die betekenis van woorde. Leksikale verandering behels die wysiging van woordeskat. Grammatikale veranderings wysig grammatikale strukture. Daar is ’n verskeidenheid redes vir taalkundige verandering. Dis dikwels ekonomiese redes. Sprekers of skrywers wil tyd of moeite spaar. Daarom vereenvoudig hulle hul spraak. Innovering kan ook taalverandering bevorder. Dit is byvoorbeeld die geval wanneer nuwe dinge uitgevind word. Dié dinge het name nodig, daarom verskyn nuwe woorde. Die meeste taalveranderinge is nie beplan nie. Dis ’n natuurlike proses en gebeur dikwels outomaties. Maar sprekers kan ook hul taal heel bewustelik afwissel. Hulle doen dit wanneer hulle ’n bepaalde effek wil bereik. Die invloed van uitheemse tale bevorder ook taalverandering. Met globalisering is dit besonder opvallend. Die Engelse taal het ’n groter invloed op ander tale as enige ander. Jy sal Engelse woorde in byna elke ander taal vind. Hulle word anglisismes genoem. Taalverandering word al sedert antieke tye gekritiseer of gevrees. Taalverandering is terselfdertyd ’n positiewe teken. Want dit bewys: ons taal leef – nes ons!