Afrikaans » Wit-Russies   Genitief


99 [nege en negentig]

Genitief

-

+ 99 [дзевяноста дзевяць]99 [dzevyanosta dzevyats’]

+ Родны склонRodny sklon

99 [nege en negentig]

Genitief

-

99 [дзевяноста дзевяць]
99 [dzevyanosta dzevyats’]

Родны склон
Rodny sklon

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansбеларуская
my vriendin se kat ко- м--- с-------
k-- m--- s-------і
+
my vriend se hond са---- м---- с----
s----- m---- s----a
+
my kinders se speelgoed ца--- м--- д-----
t------ m---- d------y
+
   
Dit is my kollega se jas. Гэ-- п----- м---- к-----.
G--- p----- m---- k-----.
+
Dit is my kollega se motor. Гэ-- а--------- м--- к-----.
G--- a--------- m--- k-----.
+
Dit is my kollega se werk. Гэ-- р----- м--- к----.
G--- r----- m---- k----.
+
   
Die hemp se knoop is af. Гу--- а- к----- а--------.
G---- a- k------ a---------.
+
Die motorhuis se sleutel is weg. Кл-- а- г----- п-----.
K----- a- g------ p-----.
+
Die baas se rekenaar is stukkend. Ка------- н--------- н--------.
K--------- n---------- n---------.
+
   
Wie is die meisie se ouers? Хт- б----- д--------?
K--- b------ d----------?
+
Hoe kom ek by haar ouers se huis? Як м-- п------ д- д--- я- б------?
Y-- m-- p------- d- d--- y--- b-------?
+
Die huis staan aan die einde van die straat. До- с----- у к---- в-----.
D-- s------ u k----- v------.
+
   
Wat is die naam van die hoofstad van Switserland? Як н--------- с------ Ш--------?
Y-- n----------- s------- S----------?
+
Wat is die titel van die boek? Як-- н---- ў г---- к----?
Y----- n---- u g---- k----?
+
Wat is die bure se kinders se name? Як з---- д----- с-------?
Y-- z----- d------- s--------?
+
   
Wanneer is die kinders se skoolvakansie? Ка-- ў д----- б----- ш------- к-------?
K--- u d------- b------ s--------- k-------?
+
Wanneer is die dokter se spreekure? Ка-- ў д------ г------ п-----?
K--- u d------ g------ p-----?
+
Wat is die openingstye van die museum? Як-- г------ п---- м----?
Y----- g------ p----- m-----?
+
   

Beter konsentrasie = beter leer

Ons moet konsentreer wanneer ons leer. Ons aandag moet op een ding toegespits wees. Konsentrasievermoë is nie aangebore nie. Ons moet leer konsentreer. Dit gebeur meestal in kleuterskool of op skool. Op ses jaar kan kinders vir sowat 15 minute konsentreer. Tieners van 14 jaar kan twee keer so lank konsentreer en werk. Volwassenes se konsentrasie hou vir omtrent 45 minute. Na ’n seker hoeveelheid tyd begin konsentrasie afneem. Dan verloor studente belangstelling in die materiaal. Hulle kan ook moeg of gestres raak. Gevolglik word dit moeiliker om te leer. Die geheue kan die materiaal nie meer so goed onthou nie.

’n Mens kan egter jou konsentrasie verbeter! Dis baie belangrik dat ’n mens genoeg slaap voordat jy leer. Iemand wat moeg is, kan net vir ’n kort rukkie konsentreer. Wanneer ons moeg is, maak ons brein meer foute. Ons emosies beïnvloed ook ons konsentrasie. Iemand wat doeltreffend wil leer, moet ook ’n neutrale gemoedstoestand hê. Te veel positiewe of negatiewe emosies kan suksesvolle studie belemmer. Natuurlik kan ’n mens nie altyd emosie beheer nie. Maar ’n mens kan dit probeer ignoreer terwyl jy leer. Iemand wat wil konsentreer, moet gemotiveer wees. Wanneer ons studeer, moet ons ’n doel voor oë hê. Slegs dan is ons brein gereed om te konsentreer. ’n Rustige omgewing is ook belangrik vir goeie konsentrasie. En ’n mens moet baie water drink wanneer jy studeer; dit hou jou wakker. Iemand wat dit alles doen, sal beslis langer kan konsentreer!