Afrikaans » Bosnies   Huis skoonmaak


18 [agttien]

Huis skoonmaak

-

18 [osamnaest]

Ćišćenje kuće

18 [agttien]

Huis skoonmaak

-

18 [osamnaest]

Ćišćenje kuće

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansbosanski
Vandag is Saterdag. Da--- j- s-----.
Vandag het ons tyd. Da--- i---- v------.
Vandag maak ons huis skoon. Da--- č------ s---.
   
Ek maak die badkamer skoon. Ja č----- k-------.
My man was die kar. Mo- m-- p--- a---.
Die kinders maak die fietse skoon. Dj--- p--- b------.
   
Ouma gee die blomme water. Na-- z------- c------.
Die kinders maak die kinderkamer skoon. Dj--- p--------- d------ s---.
My man ruim sy lessenaar op. Mo- m-- p------- s--- p----- s--.
   
Ek sit die wasgoed in die wasmasjien. Ja s------- v-- u m----- z- p----- v---.
Ek hang die wasgoed op. Ja p-------- v--.
Ek stryk die klere. Ja p----- v-- / r-----.
   
Die venster is vuil. Pr----- s- p------.
Die vloer is vuil. Po- j- p-----.
Die skottelgoed is vuil. Po---- j- p------.
   
Wie was die vensters? Ko č---- p------?
Wie stofsuig? Ko u------ p------?
Wie was die skottelgoed? Ko p--- p-----?