Afrikaans » Bosnies   Aanwysings vra


40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [četrdeset]

Pitati za put

40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [četrdeset]

Pitati za put

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansbosanski
Verskoon my! Iz------!
Kan u my help? Mo---- l- m- p-----?
Waar is daar ’n goeie restaurant hier? Gd-- o---- i-- d---- r-------?
   
U gaan links om die hoek. Id--- l----- i-- u---.
Dan hou u reguit vir ’n rukkie. Za--- i---- p---- j---- d-- p---.
Dan hou u regs vir ’n honderd meter. Za--- i---- s------ m----- u-----.
   
U kan ook die bus neem. Mo---- t------ u---- a------.
U kan ook die trem neem. Mo---- t------ u---- t------.
U kan ook maar eenvoudig agter my aan ry. Mo---- t------ j---------- v----- z- m---.
   
Hoe kom ek by die sokkerstadium? Ka-- d- d---- d- f--------- s-------?
Steek die brug oor! Pr----- m---!
Gaan deur die tonnel! Vo---- k--- t----!
   
Ry tot by die derde verkeerslig. Vo---- d- t----- s-------.
Draai by die eerste straat regs. Sk------ z---- u p--- u---- d----.
Hou reguit tot by die volgende kruising. Za--- v----- p---- p---- s------- r---------.
   
Verskoon my, hoe kom ek by die lughawe? Iz------- k--- d- d---- d- a--------?
Dit is beter om met die trein te gaan. Na------ j- d- u----- m----.
U ry eenvoudig tot die laaste stasie. Vo---- s- j---------- d- z----- s------.