Afrikaans » Bosnies   Liggaamsdele


58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [pedeset i osam]

Dijelovi tijela

58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [pedeset i osam]

Dijelovi tijela

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansbosanski
Ek teken ’n man. Ja c---- m-------.
Eerste die kop. Pr-- g----.
Die man dra ’n hoed. Mu------ n--- š----.
   
Mens sien nie die hare nie. Ko-- s- n- v---.
Mens sien ook nie die ore nie. Uš- s- t------ n- v---.
Mens sien ook nie die rug nie. Le-- s- t------ n- v---.
   
Ek teken die oë en die mond. Ja c---- o-- i u---.
Die man dans en lag. Mu------ p---- i s---- s-.
Die man het ’n lang neus. Mu------ i-- d-- n--.
   
Hy dra ’n stok in sy hande. On n--- š--- u r-----.
Hy dra ook ’n serp om sy nek. On t------ n--- š-- o-- v----.
Dit is winter en dis koud. Zi-- j- i h----- j-.
   
Die arms is sterk/fris. Ru-- s- s-----.
Die bene is ook sterk/fris. No-- s- t------ s-----.
Die man is van sneeu gemaak. Mu------ j- o- s------.
   
Hy dra nie ’n broek of ’n jas nie. On n- n--- h---- i m-----.
Maar die man vries nie. Al- m------- s- n- s------.
Hy is ’n sneeuman. On j- S------ B------.