Afrikaans » Bosnies   By die poskantoor


59 [nege en vyftig]

By die poskantoor

-

59 [pedeset i devet]

U pošti

59 [nege en vyftig]

By die poskantoor

-

59 [pedeset i devet]

U pošti

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansbosanski
Waar is die naaste poskantoor? Gd-- j- n------- p----?
Is dit ver tot die naaste poskantoor? Je l- d----- n------- p----?
Waar is die naaste posbus? Gd-- j- n------- p-------- s------?
   
Ek het ’n paar seëls nodig. Tr---- n------- p--------- m------.
Vir ’n poskaart en ’n brief. Za r---------- i p----.
Hoeveel is die posgeld na Amerika? Ko---- j- p-------- z- A------?
   
Hoe swaar is die pakkie? Ko---- j- t---- p----?
Kan ek dit per lugpos stuur? Mo-- l- g- p------ z------ p-----?
Hoe lank sal dit neem om daar te kom? Ko---- t---- d-- n- s-----?
   
Waar kan ek ’n oproep maak? Gd-- m--- t-----------?
Waar is die naaste telefoonhokkie? Gd-- j- n------- t--------- g--------?
Het u telefoonkaarte? Im--- l- t--------- k------?
   
Het u ’n telefoonboek? Im--- l- t--------- i-----?
Ken u die areakode vir Oostenryk? Zn--- l- p------ b--- z- A-------?
Net ’n oomblik, ek kyk gou. Mo------ p--------.
   
Die lyn is altyd beset. Li---- j- u----- z------.
Watter nommer het u geskakel? Ko-- s-- b--- b-----?
U moet eers die nul druk! Mo---- p--- b----- n---!