Afrikaans » Bosnies   Vrae vra 2


63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [šezdeset i tri]

Postavljati pitanja 2

63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [šezdeset i tri]

Postavljati pitanja 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansbosanski
Ek het ’n stokperdjie. Ja i--- h---.
Ek speel tennis. Ja i---- t----.
Waar is ’n tennisbaan? Gd-- j- t------ i--------?
   
Het jy ’n stokperdjie? Im-- l- t- h---?
Ek speel sokker. Ja i---- f-----.
Waar is ’n sokkerveld? Gd-- j- f-------- i--------?
   
My arm is seer. Bo-- m- r---.
My voet en my hand is ook seer. No-- i r--- m- t------ b---.
Waar is ’n dokter? Gd-- i-- d-----?
   
Ek het ’n motor. Ja i--- a---.
Ek het ook ’n motorfiets. Ja i--- i m----.
Waar is ’n parkeerarea? Gd-- j- p------?
   
Ek het ’n trui. Ja i--- p------.
Ek het ook ’n baadjie en ’n paar jeans. Ja i--- t------ j---- i f--------.
Waar is die wasmasjien? Gd-- j- v-- m-----?
   
Ek het ’n bord. Ja i--- t-----.
Ek het ’n mes, ’n vurk en ’n lepel. Ja i--- n--- v-------- k-----.
Waar is die sout en peper? Gd-- s- s- i b----?