Afrikaans » Bosnies   Verlede tyd van modale werkwoorde 1


87 [sewe en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 1

-

87 [osamdeset i sedam]

Prošlo vrijeme modalnih glagola 1

87 [sewe en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 1

-

87 [osamdeset i sedam]

Prošlo vrijeme modalnih glagola 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansbosanski
Ons moes die blomme natgooi. Mi m------ z----- c------.
Ons moes die woonstel opruim. Mi m------ p--------- s---.
Ons moes die skottelgoed was. Mi m------ o----- p-----.
   
Moes julle die rekening betaal? Mo----- l- v- p------ r----?
Moes julle ’n ingangsfooi betaal? Mo----- l- v- p------ u---?
Moes julle ’n boete betaal? Mo----- l- v- p------ k----?
   
Wie moes afskeid neem? Ko s- m----- o--------?
Wie moes vroeg huis toe gaan? Ko m----- i-- r----- k---?
Wie moes hierdie trein neem? Ko m----- u---- v--?
   
Ons wou nie lank bly nie. Mi n- h-------- o----- d---.
Ons wou niks drink nie. Mi n- h-------- n---- p---.
Ons wou nie pla nie. Mi n- h-------- s------.
   
Ek wou nou nou net ’n oproep maak. Ja h------ u----- t-----------.
Ek wou ’n taxi bel. Ja h------ u----- p------ t----.
Ek wou eintlik huis toe bestuur het. Ja h------ n---- i-- k---.
   
Ek dag / dog / het gedink jy wou jou vrou bel. Ja p-------- t- h----- n------ s---- ž---.
Ek dag / dog / het gedink jy wou die inligtingstoonbank bel. Ja p-------- t- h----- n------ i----------.
Ek dag / dog / het gedink jy wou ’n pizza bestel. Ja p-------- t- h----- n------- p---.