Afrikaans » Katalaans   Drinkgoed / verversings


12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [dotze]

Les begudes

12 [twaalf]

Drinkgoed / verversings

-

12 [dotze]

Les begudes

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Ek drink tee. (J-) b-- t-.
Ek drink koffie. (J-) b-- c---.
Ek drink mineraalwater. (J-) b-- a---- m------.
   
Drink jy tee met suurlemoen? Qu- b--- t- d- l------?
Drink jy koffie met suiker? Qu- b--- c--- a-- s----?
Drink jy water met ys? Qu- b--- a---- a-- g--?
   
Daar is ’n partytjie hier. Hi h- u-- f---- a---.
Die mense drink sjampanje. La g--- b-- x------.
Die mense drink wyn en bier. La g--- b-- v- i c------.
   
Drink jy alkohol? Qu- b--- a------?
Drink jy whisky? Qu- b--- w-----?
Drink jy coke met rum? Qu- b--- C-------- a-- r--?
   
Ek hou nie van sjampanje nie. No m------- e- x------.
Ek hou nie van wyn nie. No m------- e- v-.
Ek hou nie van bier nie. No m------- l- c------.
   
Die baba hou van melk. Al n--- l- a----- l- l---.
Die kind hou van sjokolademelk en appelsap. Al n-- / A l- n--- l- a----- e- c---- i e- s-- d- p---.
Die vrou hou van lemoensap en pomelosap. A l-- d---- e-- a----- e- s-- d- t------ i e- s-- d-------.