Afrikaans » Katalaans   Huis skoonmaak


18 [agttien]

Huis skoonmaak

-

18 [divuit]

Fer neteja

18 [agttien]

Huis skoonmaak

-

18 [divuit]

Fer neteja

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Vandag is Saterdag. Av-- é- d-------.
Vandag het ons tyd. Av-- t---- t----.
Vandag maak ons huis skoon. Av-- n------ l-----------.
   
Ek maak die badkamer skoon. Jo n----- l- c----- d- b---.
My man was die kar. El m-- m---- r---- e- c----.
Die kinders maak die fietse skoon. El- n--- n------ l-- b---------.
   
Ouma gee die blomme water. L’---- r--- l-- f----.
Die kinders maak die kinderkamer skoon. El- n--- o------ l---------- d--- n---.
My man ruim sy lessenaar op. El m-- m---- o----- e- s-- e---------.
   
Ek sit die wasgoed in die wasmasjien. (J-) p--- l- r--- a l- r--------.
Ek hang die wasgoed op. (J-) e----- l- r---.
Ek stryk die klere. (J-) p----- l- r---.
   
Die venster is vuil. Le- f-------- e---- b-----.
Die vloer is vuil. El t---- e--- b---.
Die skottelgoed is vuil. La v------- e--- b----.
   
Wie was die vensters? Qu- n----- l-- f--------?
Wie stofsuig? Qu- p---- l-----------?
Wie was die skottelgoed? Qu- r---- l- v-------?