Afrikaans » Katalaans   Afspraak


24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [vint-i-quatre]

La cita

24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [vint-i-quatre]

La cita

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Het jy die bus verpas? Qu- h-- p----- l--------?
Ek het ’n halfuur (lank) vir jou gewag. T’-- e------ d----- m---- h---.
Het jy nie ’n selfoon by jou nie? No p----- e- m----?
   
Wees volgende keer betyds! Si---- p------ l- p------ v-----!
Neem volgende keer ’n taxi! Pr-- u- t--- l- p------ v-----!
Neem volgende keer ’n sambreel saam! Em------- u- p------- l- p------ v-----!
   
Ek het môre af. De-- e---- l-----.
Ontmoet ons mekaar môre? Po--- v------- d---?
Ek is jammer, môre pas my nie. Em s-- g---- d--- n- p--.
   
Het jy planne vir die naweek? Ha- p------- a----- c--- p-- a----- c-- d- s------?
Of het jy reeds ’n afspraak? O j- h-- q----- a-- a---?
Ek stel voor ons ontmoet mekaar die naweek. Pr----- q-- e-- v---- a----- c-- d- s------.
   
Sal ons ’n piekniek hou? Qu- e- s----- s- f-- u- p-----?
Sal ons strand toe gaan? Qu- e- s----- s- a--- a l- p-----?
Sal ons na die berge toe gaan? Qu- e- s----- s- a--- a l- m-------?
   
Ek kom haal jou by die kantoor. Et v--- a b----- a l--------.
Ek kom haal jou by die huis. Et v--- a b----- a c---.
Ek kom haal jou by die bushalte. Et v--- a b----- a l- p----- d--------.