Afrikaans » Katalaans   In die hotel – aankoms


27 [sewe en twintig]

In die hotel – aankoms

-

27 [vint-i-set]

A l'hotel – Arribada

27 [sewe en twintig]

In die hotel – aankoms

-

27 [vint-i-set]

A l'hotel – Arribada

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Het u vir my ’n kamer? Qu- t---- u-- h-------- l-----?
Ek het ’n kamer bespreek. He r------- u-- h--------.
My naam is Müller. El m-- n-- é- M-----.
   
Ek soek ’n enkelkamer. Ne------- u-- h-------- i---------.
Ek soek ’n dubbelkamer. Ne------- u-- h-------- d----.
Hoeveel kos die kamer per nag? Qu--- c---- l---------- p-- n--?
   
Ek wil graag ’n kamer met ’n bad hê. Vo----- u-- h-------- a-- b---.
Ek wil graag ’n kamer met ’n stort hê. Vo----- u-- h-------- a-- d----.
Kan ek die kamer besigtig? Pu- v---- l----------?
   
Is daar ’n motorhuis hier? Qu- h- h- g------ a---?
Is daar ’n kluis hier? Hi h- c---- f---- a---?
Is daar ’n faks hier? Qu- t---- f--?
   
Goed, ek neem die kamer. Va b-- e- q---- l----------.
Hier is die sleutels. Aq-- t- l-- c----.
Hier is my bagasie. Aq---- é- e- m-- e--------.
   
Hoe laat is ontbyt? A q---- h--- s- s------ l---------?
Hoe laat is middagete? A q---- h--- s- s------ e- d----?
Hoe laat is aandete? A q---- h--- s- s------ e- s----?