Afrikaans » Katalaans   Inkopies


54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [cinquanta-quatre]

Fer compres

54 [vier en vyftig]

Inkopies

-

54 [cinquanta-quatre]

Fer compres

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Ek wil ’n geskenk koop. Vu-- c------ u- r----.
Maar nie te duur nie. Pe-- r-- m---- c--.
Miskien ’n handsak? Po---- u-- b----?
   
Watter kleur soek u? De q--- c---- l- v--?
Swart, bruin of wit? Ne---- m---- o b-----?
’n Grote of ’n kleintjie? Un- d- g--- o p-----?
   
Mag ek die een sien asseblief? Qu- p-- v---- a------?
Is dit van leer gemaak? És d- c---?
Of is dit van plastiek? O d- p------?
   
Van leer, natuurlik. De c---- é- c---.
Dit is besonderse goeie kwaliteit. És d- m--- b--- q-------.
En die handsak is werklik billik. I l- b---- é- r------- a u- b-- p---.
   
Ek hou daarvan. M'------.
Ek sal dit neem. La c-----.
Kan ek dit omruil indien nodig? La p-- t------ s- d- c--?
   
Vanselfsprekend. Na---------.
Ons sal dit as ’n geskenk toedraai. L’---------- p-- r----.
Daar anderkant is die kassier. La c---- é- a---.