Afrikaans » Katalaans   Werk


55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [cinquanta-cinc]

Treballar

55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [cinquanta-cinc]

Treballar

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Wat is u van beroep? De q-- t------- v----?
My man is ’n dokter. El m-- m---- é- m----.
Ek werk deeltyds as ’n verpleegster. (J-) t------- c-- a i-------- a t---- p------.
   
Ons sal binnekort ons pensioen ontvang. Av--- e-- j--------.
Maar die belasting is hoog. Pe-- e-- i------- s-- a---.
En mediese versekering is duur. I l------------ d- s---- é- c---.
   
Wat wil jy graag eendag word? Qu- v--- f-- d- g---?
Ek wil graag ’n ingenieur word. M'--------- s-- e-------.
Ek wil universiteit toe gaan. (j-) v--- e------- a l- u----------.
   
Ek is ’n „intern“. Só- u- b----- / u-- b------.
Ek verdien nie veel nie. No g----- g----.
Ek doen my internskap in die buiteland. Es--- f--- u--- p--------- a l----------.
   
Dit is my baas. Aq---- é- e- m-- c-- / e- m-- "-----.
Ek het gawe kollegas. Ti-- b--- c------- d- f----.
Smiddags gaan ons altyd kroeg toe. Al m------ s----- a--- a l- c------.
   
Ek is op soek na werk. Es--- b------ f----.
Ek is al ’n jaar werkloos. Es--- d-------- d-- d- f- u- a--.
Daar is te veel werklose mense in dié land. Hi h- m---- d--------- e- a----- p---.