Afrikaans » Katalaans   Liggaamsdele


58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [cinquanta-vuit]

Les parts del cos

58 [agt en vyftig]

Liggaamsdele

-

58 [cinquanta-vuit]

Les parts del cos

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Ek teken ’n man. Di----- u- h---.
Eerste die kop. Pr---- e- c--.
Die man dra ’n hoed. L'---- p---- u- b-----.
   
Mens sien nie die hare nie. El- c------ n- e- v----.
Mens sien ook nie die ore nie. Le- o------ t----- e- v----.
Mens sien ook nie die rug nie. L’------- t----- e- v--.
   
Ek teken die oë en die mond. Di----- e-- u--- i l- b---.
Die man dans en lag. L'---- b---- i r--.
Die man het ’n lang neus. L'---- t- u- n-- l----.
   
Hy dra ’n stok in sy hande. (E--) p---- u- b---- a l-- m---.
Hy dra ook ’n serp om sy nek. Ta--- p---- u-- b------ a- v------ d-- c---.
Dit is winter en dis koud. És l------- i f- f---.
   
Die arms is sterk/fris. El- b----- s-- m--------.
Die bene is ook sterk/fris. Le- c---- s-- m---------.
Die man is van sneeu gemaak. L’---- é- d- n--.
   
Hy dra nie ’n broek of ’n jas nie. (E--) n- p---- n- p-------- n- a----.
Maar die man vries nie. Pe-- l----- n- t- f---.
Hy is ’n sneeuman. És u- n---- d- n--.