Afrikaans » Katalaans   Vrae vra 2


63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [seixanta-tres]

Fer preguntes 2

63 [drie en sestig]

Vrae vra 2

-

63 [seixanta-tres]

Fer preguntes 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Ek het ’n stokperdjie. (J-) t--- u- p---------.
Ek speel tennis. (J-) j--- a t-----.
Waar is ’n tennisbaan? On é- l- p---- d- t-----?
   
Het jy ’n stokperdjie? Te-- u- p--------- p-------?
Ek speel sokker. Ju-- a f-----.
Waar is ’n sokkerveld? On é- e- c--- d- f-----?
   
My arm is seer. Em f- m-- e- b---.
My voet en my hand is ook seer. El p-- i l- m- t---- e- f-- m--.
Waar is ’n dokter? On é- e- m----?
   
Ek het ’n motor. Ti-- u- c----.
Ek het ook ’n motorfiets. Ta--- t--- u-- m----------.
Waar is ’n parkeerarea? On é- e- p-------?
   
Ek het ’n trui. Ti-- u- j-----.
Ek het ook ’n baadjie en ’n paar jeans. Ta--- t--- u-- j------ i u-- p-------- t-----.
Waar is die wasmasjien? On é- l- r--------?
   
Ek het ’n bord. Ti-- u- p---.
Ek het ’n mes, ’n vurk en ’n lepel. Ti-- u- g------- u-- f-------- i u-- c------.
Waar is die sout en peper? On s-- l- s-- i e- p----?