Afrikaans » Katalaans   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [seixanta-cinc]

Negació 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [seixanta-cinc]

Negació 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Is die ring duur? És c-- l------?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. No- n---- c---- c--- e----.
Maar ek het net vyftig. Pe-- n---- e- t--- c--------.
   
Is jy al klaar? Ha- a-----?
Nee, nog nie. No- e----- n-.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Pe-- a---- a----.
   
Wil jy nog sop hê? Vo-- m-- s---?
Nee, ek wil nie meer hê nie. No- j- n- e- v---.
Maar nog ’n roomys. Pe-- u- a---- g----.
   
Woon jy al lank hier? Qu- f- g---- q-- v--- a---?
Nee, nog net ’n maand. No- n---- u- m--.
Maar ek ken al baie mense. Pe-- j- c---- u- m--- d- g---.
   
Gaan jy môre huis toe ry? Va- a c--- d---?
Nee, eers oor die naweek. No- n---- e-- c--- d- s------.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Pe-- j- t---- d-------.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? La t--- f---- j- é- m---- d-----?
Nee, sy is nog net sewentien. No- t- n---- d----- a---.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Pe-- j- t- x----.