Afrikaans » Katalaans   nodig het – wil


69 [nege en sestig]

nodig het – wil

-

69 [seixanta-nou]

necessitar – voler

69 [nege en sestig]

nodig het – wil

-

69 [seixanta-nou]

necessitar – voler

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Ek het ’n bed nodig. (J-) n-------- u- l---.
Ek wil slaap. (J-) v--- d-----.
Is hier ’n bed? Hi h- u- l--- a---?
   
Ek het ’n lamp nodig. (J-) n-------- u- l---.
Ek wil lees. (J-) v--- l-----.
Is hier ’n lamp? Hi h- u- l--- a---?
   
Ek het ’n telefoon nodig. Ne------- u- t------.
Ek wil bel. Vu-- t-----.
Is hier ’n telefoon? Hi h- u- t------ a---?
   
Ek het ’n kamera nodig. Ne------- u-- c-----.
Ek wil foto‘s neem. Vu-- f-- f----.
Is hier ’n kamera? Hi h- u-- c----- a---?
   
Ek het ’n rekenaar nodig. Ne------- u- o--------.
Ek wil ’n e-pos stuur. Vu-- e----- u- c----- e---------.
Is hier ’n rekenaar? Hi h- u- o-------- a---?
   
Ek het ’n pen nodig. Ne------- u- b-------.
Ek wil iets skryf. Vu-- e------- a----- c---.
Is hier ’n blad papier en ’n pen? Hi h- u- f--- d- p---- i u- b-------?