Afrikaans » Katalaans   Verlede tyd van modale werkwoorde 1


87 [sewe en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 1

-

87 [vuitanta-set]

Passat dels verbs modals 1

87 [sewe en tagtig]

Verlede tyd van modale werkwoorde 1

-

87 [vuitanta-set]

Passat dels verbs modals 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Ons moes die blomme natgooi. Ha---- d- r---- l-- f----.
Ons moes die woonstel opruim. Ha---- d--------- l-----------.
Ons moes die skottelgoed was. Ha---- d- r----- e-- p----.
   
Moes julle die rekening betaal? Va- h---- d- p---- l- f------?
Moes julle ’n ingangsfooi betaal? Va- h---- d- p---- l--------?
Moes julle ’n boete betaal? Va- h---- d- p---- l- m----?
   
Wie moes afskeid neem? Qu- h---- d-------------?
Wie moes vroeg huis toe gaan? Qu- h---- d---------- a c--- d-----?
Wie moes hierdie trein neem? Qu- h---- d- p------ e- t---?
   
Ons wou nie lank bly nie. No v----- e------- g---- t----.
Ons wou niks drink nie. No v----- p------ r--.
Ons wou nie pla nie. No v----- m-------.
   
Ek wou nou nou net ’n oproep maak. No--- v---- t-----.
Ek wou ’n taxi bel. Vo--- e--------- u- t---.
Ek wou eintlik huis toe bestuur het. Me-- v---- a--- a c---.
   
Ek dag / dog / het gedink jy wou jou vrou bel. Pe----- q-- v----- t----- a l- t--- d---.
Ek dag / dog / het gedink jy wou die inligtingstoonbank bel. Pe----- q-- v----- t----- a I---------.
Ek dag / dog / het gedink jy wou ’n pizza bestel. Pe----- q-- v----- e--------- u-- p----.