Afrikaans » Katalaans   Imperatief 1


89 [nege en tagtig]

Imperatief 1

-

89 [vuitanta-nou]

Imperatiu 1

89 [nege en tagtig]

Imperatief 1

-

89 [vuitanta-nou]

Imperatiu 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Jy is so lui – moet nie so lui wees nie! Et- m--- m------ – N- s----- t-- m------!
Jy slaap so lank – moet nie so lank slaap nie! Do--- m--- d- t---- – N- d----- t--- d- t----.
Jy kom so laat – moet nie so laat kom nie! Ar----- m--- t--- – N- v------ t-- t---!
   
Jy lag so hard – moet nie so hard lag nie! Ri-- m--- f--- – N- r----- t-- f---!
Jy praat so sag – moet nie so sag praat nie! Pa---- m--- b--- – N- p----- t-- b---!
Jy drink te veel – moet nie so baie drink nie! Be-- m---- – N- b----- t---!
   
Jy rook te veel – moet nie so baie rook nie! Fu--- m---- – N- f---- t---!
Jy werk te veel – moet nie so baie werk nie! Tr------- m---- – N- t-------- t---!
Jy ry te vinnig – moet nie so vinnig ry nie! Co-------- m--- r---- – N- c--------- t-- r----!
   
Staan op, Meneer Müller! Ai-------- s----- M-----!
Sit, Meneer Müller! As-------- s----- M-----!
Bly sit, Meneer Müller! Qu----- a------- s----- M-----!
   
Wees geduldig! Ti---- p--------!
Neem u tyd! Pr------- t----!
Wag ’n oomblik! Es---- u- m-----!
   
Wees versigtig! Va-- a-- c-----!
Wees betyds! Ar---- a l-----!
Moet nie dom wees nie! No s---- e------!