Afrikaans » Katalaans   Voegwoorde 4


97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [noranta-set]

Conjuncions 4

97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [noranta-set]

Conjuncions 4

Klik om die teks te sien:   
Afrikaanscatalà
Hy het aan die slaap geraak, al was die tv nog aan. Es v- q----- a------ e----- q-- l- t-------- e----- e-----.
Hy het nog gebly, al was dit al laat. Es v- q----- t-- i q-- j- e-- t---.
Hy het nie gekom nie, al het ons ’n afspraak gehad. El- n- v- v---- t-- i q-- e-- h----- c----.
   
Die tv was aan. Ten spyte daarvan het hy aan die slaap geraak. La t-------- e----- e-----. T-- i a---- e- v- q----- a------.
Hy was reeds laat. Tog het hy nog gebly. Ja e-- t---. T--------- e----- e- v- q-----.
Ons het ’n afspraak gehad. Tog het hy nie gekom nie. En- h----- c----. T--------- e-- n- v- v----.
   
Al het hy nie ’n rybewys nie, bestuur hy die motor. En---- q-- n- t- p----- d- c------- c-------.
Al is die straat glad, ry hy vinnig. En---- q-- l- c-------- e--- c------ d- g--- c------- m--- r---------.
Al is hy dronk, ry hy fiets. En---- q-- e--- b-------- v- e- b--------.
   
Hy het geen rybewys nie. Ten spyte daarvan bestuur hy die motor. No t- p----- d- c------. T--------- c-------.
Die straat is glad. Ten spyte daarvan ry hy vinnig. La c-------- e--- c------ d- g--. T--------- c------- m--- d- p-----.
Hy is dronk. Ten spyte daarvan ry hy fiets. Es-- b-------. T-- i a---- v- e- b--------.
   
Sy vind nie werk nie, al het sy gestudeer. No t---- f---- e----- q-- h- e-------.
Sy gaan nie na ’n dokter toe nie, al het sy pyn. (E---) n- v- a- m---- e----- q-- l- f- m--.
Sy koop ’n motor, al het sy nie geld nie. (E---) c----- u- c---- e----- q-- n- t- d-----.
   
Sy het gestudeer. Ten spyte daarvan vind sy geen werk nie. El-- h- e-------. T-- i a---- n- t---- u-- f----.
Sy het pyn. Ten spyte daarvan gaan sy nie na die dokter toe nie. (A e---) l- f- m--. T-- i a---- n- v- a- m----.
Sy het geen geld nie. Ten spyte daarvan koop sy ’n motor. No t- d-----. T-- i a---- e- c----- u- c----.