Afrikaans » Tsjeggies   In die kombuis


19 [negentien]

In die kombuis

-

19 [devatenáct]

V kuchyni

19 [negentien]

In die kombuis

-

19 [devatenáct]

V kuchyni

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Het jy ’n nuwe kombuis? Má- n---- k------?
Wat wil jy vandag kook? Co c---- d--- v----?
Kook jy op ’n elektriese of gasstoof? Va--- n- e-------- n--- n- p----?
   
Moet ek die uie sny? Má- n------- c-----?
Moet ek die aartappels skil? Má- o------ b-------?
Moet ek die blaarslaai was? Má- u--- s----?
   
Waar is die glase? Kd- j--- s--------?
Waar is die borde? Kd- j- n-----?
Waar is die messegoed? Kd- j- p-----?
   
Het jy ’n blikoopmaker? Má- o------ n- k-------?
Het jy ’n botteloopmaker? Má- o------ l----?
Het jy ’n kurktrekker? Má- v------?
   
Kook jy die sop in hierdie pot? Va--- p------ v t---- h----?
Braai jy die vis in hierdie pan? Sm---- r--- v t--- p----?
Rooster jy die groente op hierdie / dié rooster? Gr------ z------- n- t---- g----?
   
Ek dek die tafel. Pr----- s---.
Hier is die messe, vurke en lepels. Ta-- j--- n---- v------- a l-----.
Hier is die glase, die borde en die servette. Ta-- j--- s--------- t----- a u-------.