Afrikaans » Tsjeggies   In die restaurant 1


29 [nege en twintig]

In die restaurant 1

-

29 [dvacet devět]

V restauraci 1

29 [nege en twintig]

In die restaurant 1

-

29 [dvacet devět]

V restauraci 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Is die tafel oop? Je t-- s--- v----?
Ek wil graag die spyskaart hê asseblief. Př------ m- p----- j------ l-----.
Wat kan u aanbeveel? Co b---- n-- d-------- / d---------?
   
Ek wil graag ’n bier hê. Da- / d--- b--- s- r-- p---.
Ek wil graag ’n mineraalwater hê. Da- / d--- b--- s- r-- m--------.
Ek wil graag ’n lemoensap hê. Da- / d--- b--- s- r-- p---------- d---.
   
Ek wil graag ’n koffie hê. Da- / d--- b--- s- s- r-- k---.
Ek wil graag ’n koffie met melk hê. Da- / d--- b--- s- r-- k--- s m-----.
Met suiker, asseblief. S c------ p-----.
   
Ek wil graag tee hê. Da- / d--- b--- s- č--.
Ek wil graag tee met suurlemoen hê. Da- / d--- b--- s- č-- s c-------.
Ek wil graag tee met melk hê. Da- / d--- b--- s- č-- s m-----.
   
Het jy sigarette? Má-- c-------?
Het jy ’n asbak? Má-- p-------?
Het jy ’n aansteker? Má-- o---? / M----- m- p-------?
   
Ek kort ’n vurk. Ch--- m- v-------.
Ek kort ’n mes. Ch--- m- n--.
Ek kort ’n lepel. Ch--- m- l----.