Afrikaans » Tsjeggies   In die restaurant 3


31 [een en dertig]

In die restaurant 3

-

31 [třicet jedna]

V restauraci 3

31 [een en dertig]

In die restaurant 3

-

31 [třicet jedna]

V restauraci 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Ek wil graag ’n voorgereg hê. Ch--- / c----- b--- n----- p------.
Ek wil graag ’n slaai hê. Dá- s- s----.
Ek wil graag sop hê. Dá- s- p------.
   
Ek wil graag nagereg hê. Dá- s- n----- z------.
Ek wil graag roomys met room hê. Dá- s- z------- s- š--------.
Ek wil graag vrugte of kaas hê. Dá- s- o---- n--- s--.
   
Ons wil graag ontbyt hê. Ch---- b----- p-------.
Ons wil graag middagete hê. Ch---- b----- o------.
Ons wil graag aandete hê. Ch---- b----- p--------.
   
Wat wil u vir ontbyt hê? Co b----- c---- k s------?
Broodrolletjies met konfyt en heuning? Ho---- s m--------- a m----?
Roosterbrood met wors en kaas? To--- s- s------ a s----?
   
’n Gekookte eier? Va---- v----?
’n Gebakte eier? Vo---- o--?
’n Omelet? Om-----?
   
Nog ’n jogurt, asseblief. Je--- j---- j------ p-----.
Nog sout en peper, asseblief. Je--- s-- a p---- p-----.
Nog ’n glas water, asseblief. Je--- s------- v---- p-----.