Afrikaans » Tsjeggies   Openbare vervoer


36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

-

36 [třicet šest]

Městská hromadná doprava

36 [ses en dertig]

Openbare vervoer

-

36 [třicet šest]

Městská hromadná doprava

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Waar is die bushalte? Kd- j- a--------- z-------?
Watter bus gaan na die middestad? Kt--- a------ j--- d- c-----?
Watter bus moet ek neem? Kt---- l----- m---- j--?
   
Moet ek oorklim? Mu--- p---------?
Waar moet ek oorklim? Kd- m---- p---------?
Hoeveel kos ’n kaartjie? Ko--- s---- l----- / j-------?
   
Hoeveel haltes is daar voor die middestad? Ko--- s----- z---- d- c-----?
U moet hier uitklim. Ta-- m----- v--------.
U moet agter uitklim. Mu---- v-------- v----.
   
Die volgende trein kom oor 5 minute. Da--- m---- p----- z- 5 m----.
Die volgende trem kom oor 10 minute. Da--- t------ p----- z- 10 m----.
Die volgende bus kom oor 15 minute. Da--- a------ p----- z- 15 m----.
   
Wanneer is die laaste moltrein? Kd- j--- p------- m----?
Wanneer is die laaste trem? Kd- j--- p------- t------?
Wanneer is die laaste bus? Kd- j--- p------- a------?
   
Het u ’n kaartjie? Má-- j-------?
’n Kaartjie? – Nee, ek het nie ’n kaartjie nie. Jí------? – N-- n---- ž-----.
Dan moet u ’n boete betaal. Ta- m----- z------- p-----.