Afrikaans » Tsjeggies   Aanwysings vra


40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [čtyřicet]

Ptáme se na cestu

40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [čtyřicet]

Ptáme se na cestu

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Verskoon my! Pr------!
Kan u my help? Mů---- m- p-----?
Waar is daar ’n goeie restaurant hier? Kd- j- t--- n----- d---- r---------?
   
U gaan links om die hoek. Na r--- z------ d-----.
Dan hou u reguit vir ’n rukkie. Pa- b---- k----- r----.
Dan hou u regs vir ’n honderd meter. A p---- b---- s-- m---- d------.
   
U kan ook die bus neem. Mů---- j-- i a--------.
U kan ook die trem neem. Mů---- j-- i t-------.
U kan ook maar eenvoudig agter my aan ry. Mů---- j-- z- m---.
   
Hoe kom ek by die sokkerstadium? Ja- s- d------ k f---------- s-------?
Steek die brug oor! Př------ p--- m---!
Gaan deur die tonnel! Pr------ t------!
   
Ry tot by die derde verkeerslig. Je--- k- t------ s-------.
Draai by die eerste straat regs. Po--- o------ n- p---- d------.
Hou reguit tot by die volgende kruising. Pa- p------- r---- n-------- k---------.
   
Verskoon my, hoe kom ek by die lughawe? Pr------- j-- s- d------ n- l------?
Dit is beter om met die trein te gaan. Ne------ b---- k--- p------- m-----.
U ry eenvoudig tot die laaste stasie. Je--- n- k-------.