Afrikaans » Tsjeggies   Werk


55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [padesát pět]

Práce

55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [padesát pět]

Práce

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Wat is u van beroep? Čí- s- ž-----?
My man is ’n dokter. Mů- m----- j- p-------- l----.
Ek werk deeltyds as ’n verpleegster. Já p------ j--- z-------- s----- n- p-- ú-----.
   
Ons sal binnekort ons pensioen ontvang. Br-- p------ d- d------.
Maar die belasting is hoog. Al- d--- j--- v-----.
En mediese versekering is duur. A z-------- p-------- j- d----.
   
Wat wil jy graag eendag word? Čí- c---- j----- b--?
Ek wil graag ’n ingenieur word. Ch--- / c----- b--- b-- i-------- / i---------.
Ek wil universiteit toe gaan. Ch-- j-- n- u---------.
   
Ek is ’n „intern“. Js-- n- s----.
Ek verdien nie veel nie. Ne--------- m--.
Ek doen my internskap in die buiteland. Dě--- s--- v z--------.
   
Dit is my baas. To j- m-- š--.
Ek het gawe kollegas. Má- m--- s--------------.
Smiddags gaan ons altyd kroeg toe. V p------ j---- v--- d- k------.
   
Ek is op soek na werk. Hl---- p----.
Ek is al ’n jaar werkloos. Už r-- j--- n----------- / n-----------.
Daar is te veel werklose mense in dié land. V t--- z--- j- p----- m---- n-------------.