Afrikaans » Tsjeggies   By die dokter


57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [padesát sedm]

U lékaře

57 [sewe en vyftig]

By die dokter

-

57 [padesát sedm]

U lékaře

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Ek het ’n afspraak by die dokter. Js-- o-------- / o-------- k l-----.
Ek het die afspraak om tien uur. Js-- o-------- / o-------- n- d---- h----.
Wat is u naam? Ja- s- j--------?
   
Kry vir u solank ’n sitplek in die wagkamer. Pr---- p------ s- v č------.
Die dokter kom binnekort. Pa- d----- p----- h---.
Waar is u verseker? U k---- p--------- j--- p------- / p--------?
   
Wat kan ek vir u doen? Co p-- V-- m--- u-----?
Het u pyn? Bo-- V-- n---?
Waar is dit seer? Kd- t- b---?
   
Ek het altyd rugpyn. Po--- m- b--- v z-----.
Ek het dikwels hoofpyn. Ča--- m- b--- h----.
Ek het soms maagpyn. Ně--- m- b--- b-----.
   
Trek asseblief u hemp uit. Pr---- s-------- s- d- p---!
Lê asseblief op die ondersoektafel. Le----- s- p----- n- l----!
U bloeddruk is in die haak. Vá- k----- t--- j- v p------.
   
Ek gaan u ’n inspuiting gee. Dá- V-- i------.
Ek gaan u tablette gee. Př------- V-- l---.
Ek gaan u ’n voorskrif vir die apteek gee. Dá- V-- r----- p-- l------.