Afrikaans » Tsjeggies   By die poskantoor


59 [nege en vyftig]

By die poskantoor

-

59 [padesát devět]

Na poště

59 [nege en vyftig]

By die poskantoor

-

59 [padesát devět]

Na poště

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Waar is die naaste poskantoor? Kd- j- n-------- p----?
Is dit ver tot die naaste poskantoor? Je t- d----- k n-------- p----?
Waar is die naaste posbus? Kd- j- n-------- p------- s-------?
   
Ek het ’n paar seëls nodig. Po------- n------ z-----.
Vir ’n poskaart en ’n brief. Na p----- a n- d----.
Hoeveel is die posgeld na Amerika? Ko--- s---- p------- d- A------?
   
Hoe swaar is die pakkie? Ko--- v--- t---- b----?
Kan ek dit per lugpos stuur? Mo-- t- p----- l------?
Hoe lank sal dit neem om daar te kom? Ja- d----- t- t---- n-- t- t-- d----?
   
Waar kan ek ’n oproep maak? Kd- s- m--- z------------?
Waar is die naaste telefoonhokkie? Kd- j- n-------- t-------- b----?
Het u telefoonkaarte? Má-- t-------- k----?
   
Het u ’n telefoonboek? Má-- t-------- s-----?
Ken u die areakode vir Oostenryk? Zn--- p-------- R-------?
Net ’n oomblik, ek kyk gou. Ok------ p------ s- p- t--.
   
Die lyn is altyd beset. Ta l---- j- p---- o-------.
Watter nommer het u geskakel? Ja-- č---- j--- v---- / v-----?
U moet eers die nul druk! Mu---- n------ v------ n---!