Afrikaans » Tsjeggies   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [šedesát pět]

Zápor 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [šedesát pět]

Zápor 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Is die ring duur? Je t-- p----- d----?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. Ne- s---- j-- s-- e---.
Maar ek het net vyftig. Al- j- m-- j-- p------.
   
Is jy al klaar? Js- u- h----- / h-----?
Nee, nog nie. Ne- j---- n-.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Al- u- b--- b--- h-----.
   
Wil jy nog sop hê? Ch--- j---- p------?
Nee, ek wil nie meer hê nie. Ne- u- n-----.
Maar nog ’n roomys. Al- c--- j---- z-------.
   
Woon jy al lank hier? By---- t--- u- d-----?
Nee, nog net ’n maand. Ne- t----- j---- m----.
Maar ek ken al baie mense. Al- z--- u- h---- l---.
   
Gaan jy môre huis toe ry? Po----- z---- d---?
Nee, eers oor die naweek. Ne- a- o v------.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Al- p------ z----- u- v n-----.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? Je t---- d---- u- d------?
Nee, sy is nog net sewentien. Ne- j- j- t----- s-------.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Al- u- m- p------.