Afrikaans » Tsjeggies   nodig het – wil


69 [nege en sestig]

nodig het – wil

-

69 [šedesát devět]

potřebovat – chtít

69 [nege en sestig]

nodig het – wil

-

69 [šedesát devět]

potřebovat – chtít

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Ek het ’n bed nodig. Po------- p-----.
Ek wil slaap. Ch-- s---.
Is hier ’n bed? Je t--- n----- p-----?
   
Ek het ’n lamp nodig. Po------- l----.
Ek wil lees. Ch-- č---.
Is hier ’n lamp? Je t--- n----- l----?
   
Ek het ’n telefoon nodig. Po------- t------.
Ek wil bel. Ch-- t----------.
Is hier ’n telefoon? Je t--- n----- t------?
   
Ek het ’n kamera nodig. Po------- f----.
Ek wil foto‘s neem. Ch-- f----.
Is hier ’n kamera? Je t--- n----- f----?
   
Ek het ’n rekenaar nodig. Po------- p------.
Ek wil ’n e-pos stuur. Ch-- p----- e-----.
Is hier ’n rekenaar? Je t--- n----- p------?
   
Ek het ’n pen nodig. Po------- p---.
Ek wil iets skryf. Ch-- n--- n-----.
Is hier ’n blad papier en ’n pen? Je t--- n----- p---- a p---?