Afrikaans » Tsjeggies   iets regverdig 3


77 [sewe en sewentig]

iets regverdig 3

-

77 [sedmdesát sedm]

zdůvodnění 3

77 [sewe en sewentig]

iets regverdig 3

-

77 [sedmdesát sedm]

zdůvodnění 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Waarom eet u nie die koek nie? Pr-- n----- t-- d---?
Ek moet gewig verloor. Mu--- z-------.
Ek eet dit nie omdat ek gewig moet verloor. Ne--- t-- d---- p------ m---- z-------.
   
Waarom drink u nie die bier nie? Pr-- n------- t- p---?
Ek moet nog bestuur. Mu--- j---- ř----.
Ek drink dit nie omdat ek nog moet bestuur. Ne---- h-- p------ m---- j---- ř----.
   
Waarom drink jy nie die koffie nie? Pr-- n------ t- k---?
Dit is koud. Je s------.
Ek drink dit nie omdat dit koud is. Ne---- j- p--- p------ j- s------.
   
Waarom drink jy nie die tee nie? Pr-- n------ t-- č--?
Ek het nie suiker nie. Ne--- c---.
Ek drink dit nie omdat ek nie suiker het nie. Ne---- t-- č--- p------ n---- c---.
   
Waarom eet u nie die sop nie? Pr-- n----- t- p------?
Ek het dit nie bestel nie. Ne-------- j--- s- j-.
Ek eet dit nie omdat ek dit nie bestel het nie. Ne---- j- j---- p------ j--- s- j- n---------.
   
Waarom eet u nie die vleis nie? Pr-- n----- t- m---?
Ek is ’n vegetariër. Js-- v---------.
Ek eet dit nie omdat ek ’n vegetariër is. Ne--- t-- p------ j--- v---------.