Afrikaans » Tsjeggies   Voegwoorde 2


95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [devadesát pět]

Spojky 2

95 [vyf en negentig]

Voegwoorde 2

-

95 [devadesát pět]

Spojky 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Van wanneer af werk sy nie meer nie? Od k-- n--------?
Sedert haar troue? Od t- d---- c- s- v----?
Ja, sy werk nie meer sedert sy getroud is nie. An-- n-------- o- t- d---- c- s- v----.
   
Sedert sy getroud is, werk sy nie meer nie. Od t- d---- c- s- v----- n--------.
Sedert hulle mekaar ken, is hulle gelukkig. Od t- d---- c- s- p------- j--- š------.
Sedert hulle kinders het, gaan hulle selde uit. Od t- d---- c- m--- d---- n------ č---- d- s----------.
   
Wanneer bel sy? Kd- t---------?
Tydens die rit? Za j----?
Ja, terwyl sy bestuur. An-- p-- ř-----.
   
Sy bel terwyl sy bestuur. Te-------- p-- ř-----.
Sy kyk televisie terwyl sy stryk. Dí-- s- n- t------- p-- ž------.
Sy luister na musiek terwyl sy haar huiswerk doen. Po------- h----- p-- d----- d------- ú----.
   
Ek kan niks sien as ek nie ’n bril dra nie. Ni- n------- k--- n---- b----.
Ek verstaan niks as die musiek so hard is nie. Ni- n--------- k--- t- h---- h---- t-- n-----.
Ek ruik niks as ek ’n loopneus het nie. Ni- n------- k--- m-- r---.
   
Ons sal ’n taxi neem as dit reën. Ve----- s- t---- p---- b--- p----.
Ons gaan om die wêreld reis as ons die lotto wen. Po------ n- c---- k---- s----- p---- v-------- v l------.
Ons gaan begin eet as hy nie binnekort kom nie. Za----- j---- p---- b--- n-------.