Afrikaans » Tsjeggies   Voegwoorde 3


96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [devadesát šest]

Spojky 3

96 [ses en negentig]

Voegwoorde 3

-

96 [devadesát šest]

Spojky 3

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansčeština
Ek staan op sodra die wekker lui. Vs----- j------ z------ b----.
Ek word moeg sodra ek moet leer. Js-- u------- j------ s- m-- u---.
Ek gaan ophou werk sodra ek 60 is. Př------ p-------- a- m- b--- 60.
   
Wanneer gaan jy bel? Kd- z-------?
Sodra ek ’n kansie het. Až b--- m-- t----- č---.
Hy sal bel sodra hy tyd het. Za----- a- b--- m-- t----- č---.
   
Hoe lank gaan u werk? Ja- d----- b----- p-------?
Ek sal werk so lank as wat ek kan. Bu-- p-------- d---- b--- m---.
Ek sal werk so lank as wat ek gesond is. Bu-- p-------- d---- b--- z----- / z-----.
   
Hy lê in die bed in plaas daarvan dat hy werk. Le-- v p------- m---- a-- p-------.
Sy lees die koerant in plaas daarvan dat sy kook. Čt- s- č------- m---- a-- v-----.
Hy sit in die kroeg in plaas daarvan dat hy huis toe gaan. Se-- v h------- m---- a-- š-- d---.
   
Sover ek weet, woon hy hier. Po--- v--- b---- z--.
Sover ek weet, is sy vrou siek. Po--- v--- j- j--- ž--- n------.
Sover ek weet, is hy werkloos. Po--- v--- j- n-----------.
   
Ek het verslaap, andersins sou ek betyds gewees het. Za---- / z------ j---- j---- b--- p----- / p----- v---.
Ek het die bus verpas, andersins sou ek betyds gewees het. Zm----- / z------- j--- a------- j---- b--- p----- / p----- v---.
Ek het die pad nie gevind nie, andersins sou ek betyds gewees het. Ne----- / n------ j--- c----- j---- b--- p----- / p----- v---.