Afrikaans » Deens   In en om die huis


17 [sewentien]

In en om die huis

-

17 [sytten]

I huset

17 [sewentien]

In en om die huis

-

17 [sytten]

I huset

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Ons huis is hier. De- e- v---- h--.
Bo is die dak. Ov---- e- t----.
Onder is die kelder. Ne----- e- k-------.
   
Agter die huis is ’n tuin. Ba- h---- e- d-- e- h---.
Voor die huis is daar nie ’n straat nie. Fo--- h---- e- d-- i--- n---- g---.
Langs die huis is daar bome. Ve- s---- a- h---- e- d-- t----.
   
Hier is my woonstel. He- e- m-- l--------.
Hier is die kombuis en die badkamer. He- e- k------- o- b-----------.
Daar is die woonkamer en die slaapkamer. De- e- s---- o- s-----------.
   
Die voordeur is gesluit. Dø--- e- l-----.
Maar die vensters is oop. Me- v-------- e- å---.
Dit is warm vandag. De- e- v---- i d--.
   
Ons gaan woonkamer toe. Vi g-- i-- i s----.
Daar is ’n rusbank en ’n leunstoel. De- e- e- s--- o- e- l-------.
Sit, asseblief! Si- n--!
   
Daar staan my rekenaar. De- s--- m-- c-------.
Daar staan my hoëtroustel. De- s--- m-- s----------.
Die televisie is splinternuut. Fj-------- e- h--- n--.