Afrikaans » Deens   Vreemde tale leer


23 [drie en twintig]

Vreemde tale leer

-

23 [treogtyve]

At lære fremmedsprog

23 [drie en twintig]

Vreemde tale leer

-

23 [treogtyve]

At lære fremmedsprog

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Waar het u Spaans geleer? Hv-- h-- d- l--- s-----?
Kan u ook Portugees praat? Ka- d- o--- p----------?
Ja, en ek kan ook ’n bietjie Italiaans praat. Ja- o- j-- k-- o--- l--- i--------.
   
Ek dink u praat baie mooi (Spaans/Italiaans/...). Je- s----- d- t---- r----- g---.
Die tale is taamlik soortgelyk. Sp------ l----- h------- r-- m----.
Ek kan hulle goed verstaan. Je- k-- s------ f----- d--.
   
Maar praat en skryf is moeilik. Me- a- t--- o- s----- e- s----.
Ek maak nog steeds baie foute. Je- l---- s-------- m---- f---.
Wys my altyd tereg asseblief. Væ- s-- a---- a- r---- m--.
   
U uitspraak is heel goed. Di- u----- e- r-- g--.
U het net ’n effense aksent. Du h-- l--- a-----.
Mens kan hoor waar u vandaan kom. Ma- k-- h---- h--- d- k----- f--.
   
Wat is u moedertaal? Hv-- e- d-- m--------?
Loop u ’n taalkursus? Gå- d- p- e- s----------?
Watter handboek gebruik u? Hv----- l------------- b----- d-?
   
Ek kan nie op die oomlik die naam onthou nie. Je- v-- i i--- l---- h--- d-- h-----.
Die titel het my ontglip. Je- k-- i--- h---- t-----.
Ek het dit vergeet. De- h-- j-- g----.