Afrikaans » Deens   Afspraak


24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [fireogtyve]

Aftale

24 [vier en twintig]

Afspraak

-

24 [fireogtyve]

Aftale

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Het jy die bus verpas? Ko- d- f-- s--- t-- b-----?
Ek het ’n halfuur (lank) vir jou gewag. Je- h-- v----- p- d-- i e- h--- t---.
Het jy nie ’n selfoon by jou nie? Ha- d- i--- m----------- m--?
   
Wees volgende keer betyds! Næ--- g--- s--- d- k---- t-- t----!
Neem volgende keer ’n taxi! Næ--- g--- s--- d- t--- e- t---!
Neem volgende keer ’n sambreel saam! Næ--- g--- s--- d- t--- e- p------ m--!
   
Ek het môre af. I m----- h-- j-- f--.
Ontmoet ons mekaar môre? Sk-- v- m---- i m-----?
Ek is jammer, môre pas my nie. Je- k-- d------- i--- i m-----.
   
Het jy planne vir die naweek? Sk-- d- l--- n---- i d-- h-- w------?
Of het jy reeds ’n afspraak? El--- h-- d- a------- e- a-----?
Ek stel voor ons ontmoet mekaar die naweek. Je- f-------- a- v- m---- i w--------.
   
Sal ons ’n piekniek hou? Sk-- v- t--- p- s------?
Sal ons strand toe gaan? Sk-- v- t--- t-- s-------?
Sal ons na die berge toe gaan? Sk-- v- t--- o- i b-------?
   
Ek kom haal jou by die kantoor. Je- h----- d-- p- k-------.
Ek kom haal jou by die huis. Je- h----- d-- d--------.
Ek kom haal jou by die bushalte. Je- h----- d-- v-- b--------------.