Afrikaans » Deens   Aanwysings vra


40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [fyrre]

Spørge efter vej

40 [veertig]

Aanwysings vra

-

40 [fyrre]

Spørge efter vej

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Verskoon my! Un------!
Kan u my help? Ka- d- h----- m--?
Waar is daar ’n goeie restaurant hier? Hv-- e- d-- e- g-- r---------?
   
U gaan links om die hoek. Gå t-- v------ v-- h-----t
Dan hou u reguit vir ’n rukkie. Så s--- d- g- e- g--- s----- l-----.
Dan hou u regs vir ’n honderd meter. Så s--- d- g- h------- m---- t-- h----.
   
U kan ook die bus neem. Du k-- o--- t--- b-----.
U kan ook die trem neem. Du k-- o--- t--- s---------.
U kan ook maar eenvoudig agter my aan ry. Du k-- o--- b--- k--- e---- m--.
   
Hoe kom ek by die sokkerstadium? Hv----- k----- j-- t-- f---------------?
Steek die brug oor! Gå o--- b----!
Gaan deur die tonnel! Kø- g----- t--------!
   
Ry tot by die derde verkeerslig. Kø- t-- d-- t----- l-------.
Draai by die eerste straat regs. Dr-- t-- h---- a- d-- f----- g--e
Hou reguit tot by die volgende kruising. Så s--- d- k--- l--- u- v-- n---- k----.
   
Verskoon my, hoe kom ek by die lughawe? Un------- h------ k----- j-- t-- l---------?
Dit is beter om met die trein te gaan. De- e- n------ a- t--- m------.
U ry eenvoudig tot die laaste stasie. Du s--- b--- k--- t-- e------------.