Afrikaans » Deens   In die bioskoop


45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [femogfyrre]

I biografen

45 [vyf en veertig]

In die bioskoop

-

45 [femogfyrre]

I biografen

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Ons wil bioskoop toe gaan. Vi v-- i b--------.
Vandag draai daar ’n goeie rolprent. De- g-- e- g-- f--- i d--.
Die rolprent is splinternuut. Fi---- e- h--- n-.
   
Waar is die betaalpunt? Hv-- e- k-----?
Is daar nog sitplekke beskikbaar? Er d-- f---- l----- p------?
Hoeveel kos die kaartjies? Hv-- k----- b----------?
   
Wanneer begin die vertoning? Hv----- b------- f-------------?
Hoe lank duur die film? Hv-- l--- t-- v---- f-----?
Kan mens kaartjies bespreek? Ka- m-- r-------- b--------?
   
Ek wil graag agter sit. Je- v-- g---- s---- b------.
Ek wil graag voor sit. Je- v-- g---- s---- f------.
Ek wil graag in die middel sit. Je- v-- g---- s---- i m-----.
   
Die rolprent was spannend / opwindend. Fi---- v-- s--------.
Die rolprent was nie vervelig nie. Fi---- v-- i--- k------.
Maar die boek waarop die rolprent gebasseer was, is beter. Me- b---- t-- f----- v-- b----.
   
Hoe was die musiek? Hv----- v-- m-------?
Wie was die akteurs? Hv----- v-- s------------?
Was daar Engelse onderskrifte? Va- d-- e------- u-----------?