Afrikaans » Deens   Reisvoorbereiding


47 [sewe en veertig]

Reisvoorbereiding

-

47 [syvogfyrre]

Rejseforberedelser

47 [sewe en veertig]

Reisvoorbereiding

-

47 [syvogfyrre]

Rejseforberedelser

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Jy moet ons koffers pak! Du s--- p---- v---- k------!
Jy mag niks vergeet nie! Du m- i--- g----- n----!
Jy het ’n groot koffer nodig! Du h-- b--- f-- e- s--- k------!
   
Moenie die paspoort vergeet nie! Gl-- i--- p-----!
Moenie die vliegtuigkaartjie vergeet nie! Gl-- i--- f-----------!
Moenie die reisigerstjeks vergeet nie! Gl-- i--- r------------!
   
Neem sonbrandroom saam. Ta- s------- m--.
Neem jou sonbril saam. Ta- s----------- m--.
Neem jou sonhoed saam. Ta- s-------- m--.
   
Wil jy ’n padkaart saamneem? Vi- d- t--- e- b----- m--?
Wil jy ’n reisgids saamneem? Vi- d- t--- e- g------- m--?
Wil jy ’n sambreel saamneem? Vi- d- t--- e- p------ m--?
   
Hou die broeke, die hemde en die sokkies in gedagte. Hu-- b-------- s---------- s-------.
Hou die dasse, die gordels en die sportbaadjies in gedagte. Hu-- s-------- b-------- h------------.
Hou die slaapklere, die naghemde en die T-hemde in gedagte. Hu-- p------------ n----------- T---------.
   
Jy het skoene, sandale en stewels nodig. Du h-- b--- f-- s--- s------- o- s------.
Jy het sakdoeke, seep en ’n naelskêr nodig. Du h-- b--- f-- l-------------- s--- o- e- n--------.
Jy het ’n kam, tandeborsel en tandepasta nodig. Du h-- b--- f-- e- k--- e- t--------- o- t--------.