Afrikaans » Deens   Vakansieaktiwiteite


48 [agt en veertig]

Vakansieaktiwiteite

-

48 [otteogfyrre]

Ferieaktiviteter

48 [agt en veertig]

Vakansieaktiwiteite

-

48 [otteogfyrre]

Ferieaktiviteter

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Is die strand skoon? Er s------- r--?
Kan mens daar swem? Ka- m-- b--- d--?
Is dit nie gevaarlik om daar te swem nie? Er d-- i--- f------ a- b--- d--?
   
Kan mens hier ’n sonsambreel huur? Ka- m-- l--- e- p------ h--?
Kan mens hier ’n lêstoel huur? Ka- m-- l--- e- l-------- h--?
Kan mens hier ’n boot huur? Ka- m-- l--- e- b-- h--?
   
Ek sou graag wou branderry. Je- k---- g--- t---- m-- a- s----.
Ek sou graag wou duik. Je- k---- g--- t---- m-- a- d----.
Ek sou graag wou waterski. Je- k---- g--- t---- m-- a- s-- p- v------.
   
Kan mens ’n branderplank huur? Ka- m-- l--- e- s-------?
Kan mens duiktoerusting huur? Ka- m-- l--- d-----------?
Kan mens waterski’s huur? Ka- m-- l--- v------?
   
Ek is net ’n beginner. Je- e- k-- b-------.
Ek is middelmatig goed. Je- e- m--------.
Ek is taamlik goed. Je- v-- a------- h------ m-- g--.
   
Waar is die skihyser? Hv-- e- s--------?
Het jy dan ski’s by jou? Ha- d- d- s-- m--?
Het jy dan skistewels by jou? Ha- d- d- s--------- m--?