Afrikaans » Deens   Sport


49 [nege en veertig]

Sport

-

49 [niogfyrre]

Sport

49 [nege en veertig]

Sport

-

49 [niogfyrre]

Sport

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Neem u deel aan sport? Dy---- d- s----?
Ja, ek moet bietjie oefening kry. Ja- j-- s--- b----- m--.
Ek gaan na ’n sportklub. Je- e- m-- i e- i-------------.
   
Ons speel sokker. Vi s------ f------.
Partykeer swem ons. No--- g---- s------ v-.
Of ons ry fiets. El--- c-----.
   
Daar is ’n sokkerstadium in ons stad. I v---- b- e- d-- e- f-------------.
Daar is ’n swembad met ’n sauna. De- e- o--- e- s-------- m-- s----.
En daar is ’n gholfbaan. Og d-- e- e- g-------.
   
Wat is op die televisie? Hv-- e- d-- i f---------?
Daar is ’n sokkerwedstryd aan die gang. De- e- e- f---------- l--- n-.
Die Duitse span speel teen die Engelse. De- t---- l-------- s------ m-- d-- e-------.
   
Wie wen? Hv-- v-----?
Ek het geen idee nie. An-- d-- i---.
Op die oomblik speel hulle gelyk op. I ø--------- s--- d-- u-------.
   
Die skeidsregter is van België. Do------ k----- f-- B------.
Nou is daar ’n strafskop. Nu e- d-- s------(s----).
Doel! Een – nul! Må-- E- – n--!