Afrikaans » Deens   Werk


55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [femoghalvtreds]

Arbejde

55 [vyf en vyftig]

Werk

-

55 [femoghalvtreds]

Arbejde

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Wat is u van beroep? Hv-- a------- h-- s--?
My man is ’n dokter. Mi- m--- e- l---.
Ek werk deeltyds as ’n verpleegster. Je- a------- d------ s-- s------------.
   
Ons sal binnekort ons pensioen ontvang. Vi g-- s---- p- p------.
Maar die belasting is hoog. Me- s------ e- h--.
En mediese versekering is duur. Og s------------ e- d--.
   
Wat wil jy graag eendag word? Hv-- v-- d- v---?
Ek wil graag ’n ingenieur word. Je- v-- v--- i-------.
Ek wil universiteit toe gaan. Je- v-- l--- p- u------------.
   
Ek is ’n „intern“. Je- e- p---------.
Ek verdien nie veel nie. Je- t----- i--- m----.
Ek doen my internskap in die buiteland. Je- e- i p------ i u-------.
   
Dit is my baas. De- e- m-- c---.
Ek het gawe kollegas. Je- h-- r--- k--------.
Smiddags gaan ons altyd kroeg toe. I f------------ g-- v- a---- i k-------.
   
Ek is op soek na werk. Je- s---- j--.
Ek is al ’n jaar werkloos. Je- h-- v---- a--------- i e- å-.
Daar is te veel werklose mense in dié land. De- e- f-- m---- a---------- i d-- h-- l---.