Afrikaans » Deens   Ontkenning 2


65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [femogtres]

Benægtelse 2

65 [vyf en sestig]

Ontkenning 2

-

65 [femogtres]

Benægtelse 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Is die ring duur? Er r----- d--?
Nee, dit kos maar net eenhonderd Euro. Ne-- d-- k----- k-- h------- e---.
Maar ek het net vyftig. Me- j-- h-- k-- h--------.
   
Is jy al klaar? Er d- a------- f-----?
Nee, nog nie. Ne-- i--- e----.
Maar ek sal binnekort klaar wees. Me- j-- e- s---- f-----.
   
Wil jy nog sop hê? Vi- d- h--- m--- s----?
Nee, ek wil nie meer hê nie. Ne-- j-- v-- i--- h--- m---.
Maar nog ’n roomys. Me- e- i- m---.
   
Woon jy al lank hier? Ha- d- b--- h-- l----?
Nee, nog net ’n maand. Ne-- k-- e- m----.
Maar ek ken al baie mense. Me- j-- k----- a------- m---- m--------.
   
Gaan jy môre huis toe ry? Kø--- d- h--- i m-----?
Nee, eers oor die naweek. Ne-- f---- i w--------.
Maar ek kom reeds Sondag terug. Me- j-- k----- t------ a------- p- s-----.
   
Is jou dogter reeds ’n volwassene? Er d-- d----- a------- v-----?
Nee, sy is nog net sewentien. Ne-- h-- e- k-- s-----.
Maar sy het alreeds ’n kêrel. Me- h-- h-- a------- e- k------.