Afrikaans » Deens   iets regverdig 1


75 [vyf en sewentig]

iets regverdig 1

-

75 [femoghalvfjerds]

begrunde noget 1

75 [vyf en sewentig]

iets regverdig 1

-

75 [femoghalvfjerds]

begrunde noget 1

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Waarom kom u nie? Hv----- k----- d- i---?
Die weer is so sleg. Ve---- e- s- d------.
Ek kom nie omdat die weer so sleg is. Je- k----- i---- f---- v----- e- s- d------.
   
Waarom kom hy nie? Hv----- k----- h-- i---?
Hy is nie uitgenooi nie. Ha- e- i--- i--------.
Hy kom nie omdat hy nie uitgenooi is nie. Ha- k----- i---- f---- h-- i--- e- i--------.
   
Waarom kom jy nie? Hv----- k----- d- i---?
Ek het nie tyd nie. Je- h-- i--- t--.
Ek kom nie omdat ek nie tyd het nie. Je- k----- i---- f---- j-- i--- h-- t--.
   
Waarom bly jy nie? Hv----- b----- d- i---?
Ek moet nog werk. Je- s--- a------.
Ek bly nie want ek moet nog werk. Je- b----- i---- f---- j-- s--- a------.
   
Waarom gaan u nou al? Hv----- g-- d- a-------?
Ek is moeg. Je- e- t---.
Ek gaan omdat ek moeg is. Je- g--- f---- j-- e- t---.
   
Waarom ry u nou al? Hv----- k---- d- a-------?
Dit is al laat. De- e- a------- s---.
Ek ry omdat dit al laat is. Je- k----- f---- d-- a------- e- s---.