Afrikaans » Deens   iets regverdig 2


76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [seksoghalvfjerds]

begrunde noget 2

76 [ses en sewentig]

iets regverdig 2

-

76 [seksoghalvfjerds]

begrunde noget 2

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Waarom het jy nie gekom nie? Hv----- k-- d- i---?
Ek was siek. Je- v-- s--.
Ek het nie gekom nie omdat ek siek was. Je- k-- i---- f---- j-- v-- s--.
   
Waarom het sy nie gekom nie? Hv----- k-- h-- i---?
Sy was moeg. Hu- v-- t---.
Sy het nie gekom nie omdat sy moeg was. Hu- k-- i---- f---- h-- v-- t---.
   
Waarom het hy nie gekom nie? Hv----- k-- h-- i---?
Hy was nie geïnteresseerd nie. Ha- h---- i--- l---.
Hy het nie gekom nie want hy was nie geïnteresseerd nie. Ha- k-- i---- f---- h-- i--- h---- l---.
   
Waarom het julle nie gekom nie? Hv----- k-- I i---?
Ons motor is stukkend. Vo--- b-- v-- i s------.
Ons het nie gekom nie omdat ons motor stukkend is. Vi k-- i---- f---- v---- b-- v-- i s------.
   
Waarom het die mense nie gekom nie? Hv----- k-- f--- i---?
Hulle het die trein verpas. De n---- i--- t----.
Hulle het nie gekom nie omdat hulle die trein verpas het. De k-- i---- f---- d- i--- n---- t----.
   
Waarom het jy nie gekom nie? Hv----- k-- d- i---?
Ek mag nie. Je- m---- i---.
Ek het nie gekom nie omdat ek nie mag nie. Je- k-- i---- f---- j-- i--- m----.