Afrikaans » Deens   Voegwoorde 4


97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [syvoghalvfems]

Konjunktioner 4

97 [sewe en negentig]

Voegwoorde 4

-

97 [syvoghalvfems]

Konjunktioner 4

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
Hy het aan die slaap geraak, al was die tv nog aan. Ha- e- f----- i s---- s----- f--------- v-- t----.
Hy het nog gebly, al was dit al laat. Ha- b--- d--- s----- k------ a------- v-- m----.
Hy het nie gekom nie, al het ons ’n afspraak gehad. Ha- k-- i---- s----- v- h---- e- a-----.
   
Die tv was aan. Ten spyte daarvan het hy aan die slaap geraak. Fj-------- v-- t----. A-------- f---- h-- i s---.
Hy was reeds laat. Tog het hy nog gebly. De- v-- a------- s---. A-------- b--- h--.
Ons het ’n afspraak gehad. Tog het hy nie gekom nie. Vi h---- e- a-----. A-------- k-- h-- i---.
   
Al het hy nie ’n rybewys nie, bestuur hy die motor. Se---- h-- i--- h-- k-------- k---- h-- b--.
Al is die straat glad, ry hy vinnig. Se---- v---- e- g---- k---- h-- h------.
Al is hy dronk, ry hy fiets. Se---- h-- e- f---- k---- h-- p- c----.
   
Hy het geen rybewys nie. Ten spyte daarvan bestuur hy die motor. Ha- h-- i--- n---- k-------. A-------- k---- h-- b--.
Die straat is glad. Ten spyte daarvan ry hy vinnig. Ve--- e- g---. A-------- k---- h-- s- h------.
Hy is dronk. Ten spyte daarvan ry hy fiets. Ha- e- b------. A-------- k---- h-- p- c----.
   
Sy vind nie werk nie, al het sy gestudeer. Hu- k-- i--- f---- e- j--- s----- h-- h-- s-------.
Sy gaan nie na ’n dokter toe nie, al het sy pyn. Hu- g-- i--- t-- l----- s----- h-- h-- s------.
Sy koop ’n motor, al het sy nie geld nie. Hu- k---- e- b--- s----- h-- i--- h-- n---- p----.
   
Sy het gestudeer. Ten spyte daarvan vind sy geen werk nie. Hu- h-- s-------. A-------- k-- h-- i--- f---- e- j--.
Sy het pyn. Ten spyte daarvan gaan sy nie na die dokter toe nie. Hu- h-- s------. A-------- g-- h-- i--- t-- l----.
Sy het geen geld nie. Ten spyte daarvan koop sy ’n motor. Hu- h-- i---- p----. A-------- k---- h-- e- b--.