Afrikaans » Deens   Genitief


99 [nege en negentig]

Genitief

-

99 [nioghalvfems]

Genitiv

99 [nege en negentig]

Genitief

-

99 [nioghalvfems]

Genitiv

Klik om die teks te sien:   
Afrikaansdansk
my vriendin se kat mi- v------- k-t
my vriend se hond mi- v--- h--d
my kinders se speelgoed mi-- b---- l-----j
   
Dit is my kollega se jas. De- e- m-- k------- f-----.
Dit is my kollega se motor. De- e- m-- k------- b--.
Dit is my kollega se werk. De- e- m-- k------- a------.
   
Die hemp se knoop is af. Kn----- p- s------- e- f----- a-.
Die motorhuis se sleutel is weg. Nø---- t-- g------ e- v--.
Die baas se rekenaar is stukkend. Ch----- c------- e- i s------.
   
Wie is die meisie se ouers? Hv-- e- p----- f-------?
Hoe kom ek by haar ouers se huis? Hv----- k----- j-- t-- h----- f-------- h--?
Die huis staan aan die einde van die straat. Hu--- l----- f-- e---- a- g----.
   
Wat is die naam van die hoofstad van Switserland? Hv-- h----- S------- h--------?
Wat is die titel van die boek? Hv-- e- b----- t----?
Wat is die bure se kinders se name? Hv-- h----- n-------- b---?
   
Wanneer is die kinders se skoolvakansie? Hv----- e- b------- s---------?
Wanneer is die dokter se spreekure? Hv----- e- l----- t--------?
Wat is die openingstye van die museum? Hv-- e- m------ å-----------?